Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:13 NM CST

Kerrie Hoender Slaai

300 g gaar hoenderborsies, in blokkies gesny
'n halwe koppie seldery
'n kwart koppie mayo
30 ml vars suurlemoensap
15 ml kerriepoeier
vars gemaalde swartpeper na smaak


Meng al die bestanddele baie goed. Plaas dit in n lugdigte houer en hou dit in die yskas vir tenminste 2 ure.


"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie