Kerrie-appelkoos varktjops
75 ml gladde appelkooskonfyt
10 ml balsamic asyn
5 ml kerriepoeier
2 ml teelepel sout
Vars gemaalde rooipeper na smaak
4 varktjops, sonder die been (± 200 g elk)
Cooking Spray
Meng die appelkooskonfyt en die asyn en hou dit eenkant. Meng die kerrie, sout en rooipeper en vryf die tjops in daarmee, aan beide kante. Verhit 'n pan oor medium hitte en braai die vark vir 4 to 5 minute aan 'n kant. Verwyder die vark en hou dit warm. Verhoog die hitte en voeg die appelkooskonfyt mengsel by. Sodra dit kook, kook dit vir 30 sekondes. Giet die sous oor die tjops en geniet dit.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels