Karringmelkpoeding
125 ml botter, gesmelt
250 ml suiker
4 eiers, geskei
10 ml vanieljegeursel
375 ml bruismeel
500 ml melk
500 ml karringmelk
Room die botter en suiker. Voeg die eiergele en vanieljegeursel by. Voeg die meel, melk en karringmelk om die beurt by en meng dit tot glad. Vou die styfgeklitste eierwitte in. Skep dit in n gesmeerde oondbak en bak dit 1 uur lank in n voorverhitte oond van 180 grade.

Verwante Artikels