Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:47 NM CST

Suurlemoen Kalkoen

45 ml koekmeelblom
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
2 ml sout
350 g kalkoen bors, in skywe gesny
20 ml olyf olie, gehalveer
30 ml vars suurlemoensap


Meng die eerste 3 bestanddele. Bedek die kalkoen met die meel mengsel, skud oortollige meel af. Verhit 10 ml olie en braai die helfte van die kalkoen vir 3 minute lank en draai dit 1 keer om. Verwyder dit en herhaal met die oorblywende kalkoen. Gooi die suurlemoensap oor die vleis en bedien.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie