Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:54 NM CST

Kalflewer en Kersies

100g uie, in skywe gesny
1 knoffelhuise, gepers
15 ml olie
15 ml kersie jellie
260 ml beesvleis aftreksel
30 ml balsamic asyn
150 g kersies, gehalveer
4 stukke kalfslewer (150g elk)
60 ml meel
15 ml botter en 30 ml olie
sout en peper
8 salie blare

Verhit die olie en braai die uie en die knoffel en braai dit tot bruin. Voeg die jellie, aftreksel en die asyn by en kook dit onbedek vir 5 minute lank oor medium hitte. Voeg die kersies by en kook dit vir 3 minute. Bedek die lewer met die meel. Skud die oortollige meel af. Verhit die botter en die olie en braai die lewer, 2 minute lank aan elke kant. Geur met sout en peper. Voeg die salie by na 2 minute en braai. Geur die sous met sout en botter.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Trudi aan Sondag, Julie 13 2008 @ 04:55 VM CDT Kalflewer en Kersies
Waar kan 'n mens kalfsvleis/lewer koop in hierdie land??
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie