Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 07:00 NM CST

MAKLIKE KAASSMEER

BESTANDDELE:

1kg BERG PROCESSED KAAS (HIERDIE KAAS IS DIE BESTE OM TE GEBRUIK)
2kp MELK
500g RAMA BOTTER

METODE: RASPER KAAS
KOOK ALLES SAAM OOR LAE HITTE TOT GLAD EN GEEN KLONTE,HOU AAN ROER.

NB: 'N EKSTRA 1/2kp MELK KAN EENKANT GEHOU WORD AS KAAS SMEER TE DIK IS KAN DIT BIETJIE,BIETJIE BY GEGOOI WORD,SODAT NIE TE DIK IS NIE.

GOOI DADELIK IN BOTTELTJIES,LAAT AFKOEL VOOR DEKSELS OP GESIT WORD. HOU IN YSKAS (ONGEVEER SO 6-8 MEDIUM BOTTELTJIES)

HIERDIE IS 'N MAKLIKE MAAR LEKKER RESEP EN BAIE HANDIG VIR DAAI SKOOL TOEBROODJIES.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: mandie1 aan Dinsdag, Julie 01 2008 @ 10:19 VM CDT MAKLIKE KAASSMEER
Hierdie kaassmeer klink heerlik, ek gaan dit beslis probeer.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie