Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:34 NM CST

Jogurt marinade vir hoender

375 ml natuurlike jogurt
1 knoffelhuisie, gekneus
5 ml gekneusde dillesaad
sout en gekneusde swartpeper korrels na smaak

Meng al die bestanddele en verkoel tot nodig.





"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie