Jan Ellis Poeding
Beslag
5 ml koeksoda
125 ml melk
375 ml bruismeel
125 ml suiker
2 eiers
30 ml appelkooskonfyt
25 ml sagte margarien
1 ml sout
Sous
250 ml water
250 ml room
250 ml botter
250 ml suiker
5 ml vanilla
Verhit oond tot 180 grade. Los die koeksoda op in die melk. Meng die res van die bestanddele vir die beslag saam en roer die melk by. Maak seker dat jy dit goed meng. Bak dit vir ongeveer 25 - 30 minute lank of totdat jou toetsstokkie skoon uitkom. Kook al die bestanddele vir die sous saam en giet dit oor die warm poeding. Bedien met lekker vla.

Verwante Artikels