Italiaanse Aspersie slaai
500 g wit aspersies
10 kersie tamaties, gehalveer
130 g mozzarella kaas, in dun skywe gesny
4-5 basieliekruid blare
60 ml balsamic asyn
90 ml olyf olie
suiker na smaak
sout en peper na smaak
1 avokado, in dun skywe gesny
Skil die aspersies en sny die "hout" gedeelte af. Kook dit vir 10 -14 minute in sout water met n knippie suiker. Dreineer dit. Kap die basiliekruid blare fyn en meng dit met die asyn, olie, n knippie suiker, sout en peper. Sny die aspersies in die helfte, lengte gewys. Rangskik die aspersies, mozzorella en die avokado in n bak en strooi die tamaties oor. Gooi die "vinaigrette" oor en strooi n paar basiliekruid blare bo-oor.

Verwante Artikels