INGELEGDE KERRIEVIS
Bestandele
5 ½ lb geelbek,kabeljou of koningklip4 middelmatige uie4 E sout2 ½ E kerriepoeier6 gekneusde suurlemoenblare1 Koppie Asyn½ Koppie suiker1 E Borrie
Aanwysigings
Maak vis skoon en sny in mote
Strooi sout en peper liggies oor
skil en sny uie in dun ringe
Meng suiker, kerrie, borrie, sout & asyn in platboom kastrol
(NIE YSTER OF ALUMINIUM NIE)
Voeg uie en suurlemoenblare by, kook 20-30 minute
Sit vismootjies versigtig in die mengsel, skep mengsel oor sodat alles bedek is en kook nog 20 minute
Pak vis en kerrie mengsel om die beurt in bottels of glasbak. Verseël na afgekoel is.
Gereed in 2 – 3 dae om te eet.

Verwante Artikels