Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:47 NM CST

Hoender en spek pasta

1 pak groot skulp noodles (gaargemaak soos op pak)
8x stukke hoender fillette (blokkies gesny)
1x ui gesnipper
1x bakkie bacon gesnipper
1x groen soetrissie gesnipper
1x blik gesnyde sampioene
1x houer (250ml) room
knoffel

braai die uie en bacon en soetrissie en knoffel in olie in 'n braaipan
voeg die sampioene en hoender by en meng goed
laat kook tot al die water weg is en
breek die koekies stukkend en gooi by die hoender mengsel en meng deur.
gooi die pasta by en meng deur.
gooi die room bo-oor en meng deur - sit dadellik voor met groen slaai en knoffel brood.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie