Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:19 NM CST

Hoender met soet-kruie sous

10 ml olie
4 hoenderborsies, gehalveer en ontbeen en ontvel
65 ml kruie braai marinade
65 ml gladde 'blackberry"konfyt
15 ml asyn
12,5 ml worcestershire sous


Braai die hoender 4 minute lank aan elke kant. Meng die res van die bestanddele goed tot glad. Gooi dit oor die hoender. Laat dit kook en verminder dan die hitte en laat dit prut vir 3 minute lank of tot die hoender gaar is.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie