Hoenderboudjie Kasserol
400 g wortels, in skywe gesny
250 g seldery, in skywe gesny
4 hoenderboudjies
sout en peper na smaak
45 ml olie
30 ml oreganum
2 knoffelhuisie, gekneus
250 ml hoenderaftreksel
150 g kersie tamaties
100 g ryp olywe
Basiliekruid blare, gesnipper
200 g creme fraiche
Geur die hoender met sout en peper en braai dit in die olie tot goud bruin. Plaas dit dan in n oondvaste braaipan. Braai die seldery en die wortels liggies en geur met sout, peper, oreganum en n knoffelhuisie. Voeg die aftreksel by en bring tot kookpunt. Gooi dit in die braaipan en bak vir 40 minute lank in n voorverhitte oond van 200 Grade. Na 30 minute, voeg die tamaties en die olywe by. Meng die basiliekruid en die creme fraiche en ook sout, peper en knoffel. Bedien dit saam met die hoender.

Verwante Artikels