Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:13 NM CST

Hoender Kasserol

500 gr medium aartappels, in kwarte gesny
500 gr hoender borsies, in repe of blokkies gesny
1 sakkie broccoli
1 blikkie hoenderroomsop
250 gr gekookte ham, in blokkies gesny
250 ml gerasperde kaas
125 ml koppie melk
30 ml gekapte pietersielie
1 knoffelhuisie, fyn gekap

Voorverhit oond tot 180 grade. Plaas die aartappels in 'n mikrogolfbak met 2 eetlepels water, bedek dit en mikrogolf dit vir 3 tot 4 minute op hoog. Voeg die res van die bestanddele by en meng dit goed. Plaas die mengsel in n oondvaste bak en bak die gereg, onbedek, vir 50 tot 55 minute lank of totdat die kaas begin om te verbruin.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie