Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:05 NM CST

Hoender met dijon sous

4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel
sout na smaak
vars gemaalde swartpeper na smaak
2, 5 ml paprika
62,5 ml mayonnaise
15 ml suurlemoensap
5 ml gekapte knoffel
2,5 ml dijon mosterd
1,25 ml gedroogde roosmaryn

Sit die oond op volrooster. Strooi die sout, peper en paprika oor die hoender. Braai dit 5 tot 6 minute aan elke kant. Meng die mayonnaise en die daaropvolgende bestanddele. Bedien die sous met die hoender.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie