Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 10:20 NM CDT

Heuning Salm

30 ml heuning
15 ml lemoensap
15 ml suurlemoensap
15 ml hoisin sous
10 ml dijon mosterd
sout en peper na smaak
4 salm filette (+- 170 g elk)


Voorverhit jou oond op volrooster. Meng die eerste 7 bestanddele goed. Plaas die vis op n oondrooster rak. Verf die vis met die sous en bak dit 8 tot 10 minute lank. Bedruip die vis gedurende die bak met die sous.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Kook en Geniet
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun