Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:40 NM CST

Heuning-Pekanneut Hoenderborsies

30 ml sojasous
30 ml heuning
250 ml graanvlokkies
30 ml fyn gekapte pekanneute
4 hoenderborsies, elk gehalveer, sonder vel en ontbeen
peper na smaak


Voorverhit die oond tot 220 grade. meng die sojasous en heuning en hou dit eenkant. Meng die graanvlokkies en die neute en hou dit eenkant. Gooi die peper oor die hoender. Druk die borsie in die heuning mengsel en dan in die graanvlokkie mengsel en plaas dit op n bakplaat wat bedek is met foelie. Bak dit vir 20 tot 22 minute lank tot die hoender mooi bruin is.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie