Herderspastei
500 g maalvleis
250 ml gevriesde groen soetrissie
5 ml chilli poeier
2,5 ml sout
1 pakkie smash of vars kappokaartappels
125 ml gerasperde cheddarkaas
Sit die stoof op volrooster (Grill). Roerbraai die vleis in 'n pan oor medium hitte totdat dit verbruin het. Voeg die soetrissie, chilli en 'n kwart van die sout by. Kook dit vir 3 minute lank. Terwyl die maalvleis kook, maak die Smash. Plaas die vleis in 'n oondvaste bak, smeer die aartappels egalig oor en strooi die kaas bo-oor. Volrooster die gereg vir omtrent 2 minute lank of totdat die kaas gesmelt het.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels