Haasvleis in n Roomsous
2 uie, in dun repe gesny
pers twee knoffel huisies
olie
4 stukke haasvleis (dye/boudjies)
sout
meel
125 ml witwyn
250 ml hoenderaftreksel
140 g creme fraiche
30 ml dragon
30 ml dijon mostert
Geur die vleis met sout en bedek dit met meel. Braai die vleis in warm olie tot lekker bruin, verwyder. Voeg die uie en die knoffel by en braai vir 3-4 minute oor medium hitte. Voeg die wyn en die aftreksel by. Plaas die vleis terug in die pan, bedek en braai vir 40 minute in n voorverhitte oond van 190 Grade. Verwyder die vleis en hou dit warm. Druk die sous deur n sif, voeg die creme fraiche en die dragon by en bring dit tot kookpunt. Roer die mostert by, geur met sout en peper en bedien met die vleis.

Verwante Artikels