Groenbone Kasserol
1 blikkie sampioenroom sop
125 ml melk
5 ml soya sous
4 x 250 ml gekookte groenbone, in stukkies gesny
Peper na smaak
1 blikkie franse uie
Voorverhit die oond tot 180 grade. Meng die sop, melk, soya sous en die peper in n oondbak. Roer die bone en die helfte van die franse uie by. Bak dit onbedek vir 25 minute lank. Strooi die oorblywende uie bo-oor en bak dit 'n verdere 5 minute lank.

Verwante Artikels