Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:26 NM CST

Gevulde Baguette

3 klein tamaties, in skywe gesny
16 basiliekruid blare
n halwe baguette (dun franse brood)
kruie botter

Sny die baguette in skywe, maar moet dit nie reg deur sny nie. Smeer die skywe met kruiebotter en vul met n tamatieskyfie en n basiliekruid blaar. Plaas die baguette op n koekieplaat en bak dit vir 8 - 10 minute in n voorverhitte oond van 200 C

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie