Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:38 NM CST

Geurige Hoenderboudjies

6 hoenderboudjies
250 g sampioene
40 ml olie
15 ml worcestershire sous
15 ml asyn
15 ml gekapte ui
15 ml mosterd
sout en varsgemaalde peper
1 pakkie Maggi Tamatiesop
400 ml water

Meng al die bestanddele behalwe die hoenderboudjies en die sampioene saam. Braai die hoender in 'n braaipan tot goudbruin. Verminder die hitte en voeg die sous by, laat vir 30 minute kook. Voeg die sampioene by en kook vir 'n verdere 15 minute. Bedien met rys, aartappels of pasta.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie