Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:08 NM CST

Geurige Hoender

280g wortels, in dun skywe gesny
4 dun skywe lemoen en sap (90 ml)
2 stukke waspapier (45x45)
2 hoenderborsies
sout en peper
30 ml olie
2 roosmaryn takkies
15 ml heuning


Geur die hoender met sout en peper en braai die hoender, aan al die kante, in die olie. Voeg die roosmaryn by en kook dit n rukkie saam met die hoender. Verwyder die hoender en braai die wortels en die lemoenskywe in die lemoensap en heuning. Geur met sout en peper. Gooi die sous in die middel van die waspapier en sit die borsie en die roosmaryn in die sous. Maak die sakkie toe en bak dit teen 200 G vir 20 minute lank op n bak plaat.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie