Gerookte Varktjops met Jalapeno-kersie sous
6 gerookte varktjoppies
190 ml ontpitte kersies
125 ml jalapeno jellie
Braai die vleis volgens smaak. Meng die kersies en die jellie in n potjie op die stoof en bring dit tot kookpunt. Roer dit aanhoudend. Skep die sous oor die vleis net voor jy dit opdien.

Verwante Artikels