Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 10:16 NM CDT

Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous

2 biefstukke, vetjies verwyder (± 200 g elk)
5 ml vars gemaalde swartpeper
Cooking Spray
250 g gekerfde sampioene
2 groen uie, gekerf
75 ml rooiwyn of beesaftreksel

Stel jou oond op rooster (grill). Besprinkel albei kante van die biefstuk met peper. Plaas die biefstukke in 'n oondbak wat bespuit is met die cooking spray. Braai dit 5 tot 6 minute lank aan elke kant. Terwyl die biefstukke braai, braai die sampioene en groen uie vir 5 minute lank in 'n pan tot gaar. Voeg die rooiwyn by en laat dit prut vir 1 minuut. Gooi die sous oor die biefstukke.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Potjiekos Wenners
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun