Gemarineerde kruisskyf
Marinade
125 ml rooiwyn
15 ml bruinsuiker
5 ml mosterdpoeier
5 ml fyn gemmer
5 ml koljandersaad
1 lourierblaar
3 kruisskyf stukke, 2 tot 3 cm dik
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
Meng al die bestanddele vir die marinade goed saam. Marineer die vleis vir tenminste 1 uur lank. Braai die vleis oor matige kole. Geur dit met sout en peper.
"Kook met Kruie en Speserye"

Verwante Artikels