Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:46 NM CDT

Gekruide appelpons

1 liter appelstroop
2 pimentkorrels
2 kruienaeltjies
2 lang stukke heel kaneel
250 ml suiker

Berei die appelstroop deur n paar ongeskilde appels in stukkies te kap en in water te kook tot al die sapuitgetrek is. Voeg net genoeg suiker by om dit effens te versoet en syg dit deur. Kook die appelsap 5 minute lank saam met die speserye wat in n sakkie toegebind is en die kaneelstukkies. Verwyder die speserysakkie en die kaneelstukkies en voeg die suiker by. Roer dit tot goed opgelos en kook dit nog 5 minute. Sit dit warm voor.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie