Gekruide dunrib met suurlemoen
15 ml skaapvet
2 groot uie, in ringe gesny
2 knoffelhuisies, gekneus
10 ml suiker
1 kg skaapdunrib
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
2 lourierblare
10 ml vars oreganum
of
5 ml gedroogde oreganum
10 ml vars tiemie
of
5 ml gedroogde tiemie
250 ml vleisaftreksel
125 ml suurlemoensap
Smelt die vet in n swaarboomkastrol, plaas die ui en knoffel daarin en strooi die suiker oor. Laat smoor dit totdat die ui goudkleurig is. Skep die uimengsel uit en braai die vleis todat dit begin verkleur. Voeg die geurmiddels en kruie by, skep die uiemengsel terug en voeg die aftreksel by. Plaas die deksel op en stowe dit vir 1 tot 1 uur 30 minute lank tot sag. Voeg die suurlemoensap by en stowe dit vir nog 15 minute lank. Dien dit warm op.
"Kook met Kruie en Speserye"

Verwante Artikels