Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:39 NM CST

Gebraaide Vark Lendeskyf

62.5 ml bruinsuiker
62.5 ml tamatiesous
62.5 ml pomelosap
15 ml gekapte gemmer
2,5 ml sout
500 g vark lendeskyf, in skywe gesny


Kook die suiker, tamatiesous, sap en gemmer saam oor medium hitte vir omtrent 5 minute. Roer dit af en toe om te verhoed dat dit vas brand. Hou dit eenkant. Braai die vleis vir 15 minute lank nadat jy dit met sout besprinkel het. Draai die vleis om halfpad deur die braaiproses. Bedruip die vleis met die sous en bedien.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie