Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:38 NM CST

Gebraaide Oosterse Vark Tjops

90 ml sojasous
5 ml peper
10 ml sesame olie
10 ml lemmetjiesap
6 knoffelhuisies, fyn gepers
6 vark tjops, ontbeen (+- 115 g elk)


Stel jou oond op volrooster. Meng al die bestanddele, behalwe die tjops, in 'n sakkie wat kan seël. Plaas die tjops daarin en bedek die vark met die marinade. Los dit vir tenminste 10 minute in die yskas. Verwyder die vark en gooi die marinade weg. Braai die tjops vir omtrent 3 tot 4 minute lank.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie