Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:16 NM CST

Garnale Artichokes en Cilantro

15 ml olyf olie
500 g garnale, dop verwyder en derm verwyder
1 blikkie artisjok kwarte, gedreineer
30 ml vars cilantro, fyn gekap
15 ml vars suurlemoensap
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak


Verhit die olie in 'n pan oor medium hitte. Braai die garnale en artisjokke vir 5 minute lank, roer af en toe. Voeg cilantro, suurlemoensap, sout en peper by en bedien dadelik.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie