Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:39 NM CST

Gebakte Risotto

15 ml botter
1 klein ui, fyn gekap
175 ml ongekookte Arborio rys
1 blikkie hoenderaftreksel
2,5 ml Italiaanse speserye
2 ml swartpeper


Voorverhit die oond tot 180 grade. Smelt die botter, voeg die ui by en braai dit vir 2 minute lank. Voeg die rys by en kook dit vir 3 minute lank. Roer aanhoudend. Roer die hoenderaftreksel by en laat dit kook. Roer die speserye en peper by. Plaas dit in n oondvaste bak en bak dit 30 minute lank of tot die vloeistof verminder het en die rys lekker romerig is.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie