Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 10:01 NM CST

Gebakte maalvleis gereg

500 g maalvleis
1 blikkie tamaties
Gevriesde pizza deeg
1 koppie gerasperde chedder kaas
'n kwart koppie gerasperde parmesaan kaas


Voorverhit die oond tot 220 grade. Braai die maalvleis tot bruin. Voeg die tamaties by en kook 'n verdere 2 minute. Plaas die deeg in 'n oond bak en druk dit op teen die kante. Strooi 'n halwe koppie kaas oor die deeg. Gooi die maalvleismengsel oor die kaas. Bak dit onbedek vir 12 minute lank. Strooi die oorblywende kaas bo-oor en dan die parmesaan kaas. Bak dit 'n verdere 5 minute. Laat die gereg 5 minute "rus" voor bediening.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie