Gebakte Groente
255 g blomkool
140 g wortels, gekap
1 rooi soetrissie, ontpit en in stukke gesny
1 geel soetrissie, ontpit en in stukke gesny
2 knoffelhuisies, fyn gesny
2 takkies roosmaryn
3 takkies pietersielie
4 takkies tiemie
2 lourierblare
sout en peper
250 ml witwyn
60 ml olie
200 g kersie tamaties
Rangskik die groente in n braaipan saam met die roosmaryn, pietersielie, knoffel, tiemie en die lourierblare en geur met sout en peper. Gooi die wyn en die olie bo-oor die groente. Bak dit vir 20-25 minute lank in n voorverhitte oond van 200 Grade. Na 15 minute, voeg die tamaties by.

Verwante Artikels