Garnale met suurlemoen-knoffel botter
15 ml botter
700 g garnale, dop af en dermpie verwyder
4 groot knoffelhuisies, fyn gemaal
5 ml gerasperde suurlemoen skil
75 ml vars suurlemoensap
10 ml worcestshire sous
5 ml vars gemaalde swartpeper
Smelt die botter en voeg die garnale by. Roerbraai dit vir 1 minuut lank, voeg die die knoffel by en roerbraai dit vir 3 minute lank. Voeg die suurlemoenskil, suurlemoensap, worcestershire sous en peper by en kook dit vir 3 minute lank.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels