Garnale met lemoen
20 garnale, ontvries en sonder die dop
1 rooi rissie, ontpit en in dun repies gesny
1 knoffelhuisie, fyn gesny
lemoenskil van 1 lemoen
die sap van die lemoen
30 ml fyn gekapte pietersielie
Braai die garnale in olie vir 4 minute terwyl jy dit roer. Na 2 minute, voeg die rissie en die knoffel by. Gooi die lemoensap by en geur met sout. Strooi die lemoenskil en die pietersielie bo-oor.

Verwante Artikels