Garnaal omelet
5 eiers
30 ml room
2 groen uie, in repies gesny
botter
85 g gaar garnale
Klits die eiers en roer die room by. Verhit die botter en voeg die eiers by en laat dit verdik oor medium hitte terwyl jy die pan skud. Smeer die uie en die garnale op die omelet en vou dit toe.

Verwante Artikels