Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:43 NM CDT

Fyn aarbeikonfyt

Was en sny die stingels van die aarbeie af. Weeg die vrugte en gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte. Sit die vrugte en die suiker in lae in n kastrol, druk die onderste laag vrugte stukkend sodat die sap uitkom en laat dit oornag staan. Verhit dit stadig en roer dit af en toe tot die suiker opgelos is. Kook vir ongeveer 1 uur lank en bottel dit warm.
"Kook en Geniet"

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Gerard aan Donderdag, Februarie 12 2009 @ 07:23 VM CST Fyn aarbeikonfyt
hallow almal ek op soek na pryse vir alle konfyt
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie