Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:44 NM CDT

Franse kruieslaasous

200 ml kappertjieasyn
5 ml sout
60 ml vars, gekapte pietersielie
2 knoffelhuisies, gekneus
15 ml franse mosterd
200 ml sonneblomolie
5 ml suiker

Plaas al die bestanddele in n mengbak en meng goed met n draadklopper. Verkoel die sous tot nodig.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Maklike maaltye vir babas en kleuters
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie