Feta Hoender Pasta
2 x 250 ml rou pasta
2 hoender borsies, ontbeen en in repies gesny
250 ml rooi uie, vertikaal gesny
75 ml gekerfde olywe
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
sout na smaak
100 g feta kaas
Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af en dreineer dit. Braai die hoender in 'n pan oor medium hitte asook die uie. Doen dit vir ongeveer 3 tot 4 minute lank. Plaas die pasta in n groot mengbak en voeg die hoendermengsel, olywe, sout, peper en feta kaas by. Meng dit en geniet dit.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels