Drie bone en mieliepit slaai
sout en peper na smaak
340 g vars groenbone
70 ml olyfolie
45 ml vars lemmetjie sap
30 ml wit wyn asyn
30 ml heuning
15 ml vars dagon blare, fyn gekap
15 ml dijon mosterd
1 blikkie rooi "kidney" bone, gedreineer en afgespoel
1 blikkie wit "kidney" bone, afgespoel en gedreineer
340 ml mieliepitte
1 medium rooi soetrissie, fyn gekap
Kook water en sout in 'n pan en voeg die groenbone by. Laat dit prut vir 5 minute. Terwyl die bone prut, meng die olie, lemmetjiesap, asyn, heuning, dragon, mosterd, 3 ml sout en 1 ml peper. Dreineer die groenbone en spoel dit af onder koue water. Plaas in 'n bak en voeg die twee blikkies bone, mieliepitte en soetrissie by. Gooi die sous oor die bone en maak seker alles word bedek. Bedek die slaai en plaas dit in die yskas vir ten minste 1 uur.

Verwante Artikels