Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:32 NM CST

Dragon-Mosterd Lams Tjoppies

6 lams tjoppies
3 knoffelhuisies, gehalveer
45 ml dijon mosterd
3,75 ml gedroogde dragon
2,5 ml sout
1,25 ml vars gemaalde swartpeper
1,25 ml paprika

Plaas die oond op volrooster. Vryf die vleis met die knoffel en plaas dit in die volroosterbak. Meng die mosterd, dragon, sout en peper en smeer die helfte oor die vleis. Braai dit vir 9 minute. Draai die vleis om en smeer die oorblywende sous oor. Strooi die paprika ook oor. Braai n verdere 9 minute. Geniet dit.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie