Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:07 NM CST

Dijon Sirloin

45 ml dijon mosterd
15 ml lemmetjiesap
10 ml knoffel
1,25 ml sout
1 sirloin
30 ml vars gekapte pietersielie
2,5 ml vars gemaalde swartpeper

Plaas die oond op volrooster. Meng die eerste 4 bestanddele. Plaas die vleis op die rooster van die oondrooster bak en skep die helfte van die mengsel oor die vleis. Braai dit vir 4 minute. Draai die vleis om en smeer die oorblywende mosterd oor. Braai vir 'n verdere 4 minute. Skep die vleis op n bord en strooi die pietersielie en die peper oor.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie