Chipotle-Chutney Tuna
75 ml mango chutney
10 ml lemmetjiesap
2 ml rooipeper
4 tuna filette (+- 170 g elk)
Cooking Spray
30 ml vars gekapte cilantro
Sit die oond op volrooster. Meng die lemmetjiesap en rooipeper. Meng die chutney en die lemmetjiessap mengsel. Plaas die vis op 'n oond rooster bak en smeer die helfte van die chutney mengsel oor die vis. Braai die vis vir ongeveer 5 minute lank. Draai die vis om en smeer dit ook met die oorblywende chutney. Braai dit vir 5 minute lank. Bedien dit en sprinkel die cilantro oor die vis.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels