Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:11 NM CST

Chef Sharkie se poeding

250 ml suiker
125 ml botter of margarien
1 eier
375 ml koekmeelblom
5 ml koeksoda
knippie sout
410 g vrugtekelkie (1 blik)
25 ml brandewyn


Smeer 'n oondbak met 'n inhoudsmaat van 2 liter met margarien. Room die suiker, botter of margarien en eier. Sif die koekmeelblom, koeksoda en sout saam oor die suikermengsel. Roer die vrugte en brandewyn by. Skep die deeg in die bak en maak dit gelyk. Bak dit 1 uur lank in n voorverhitte oond by 160 grade. Bedien met room.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: lenor2612 aan Woensdag, Junie 01 2011 @ 02:54 VM CDT Chef Sharkie se poeding
Heerlik !!! ek het gemengde vrugte vervang met perske.... perske en brandewyn kombinasie is treffer.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie