Cajun Garnale met pasta
1 pakkie vermicelli pasta
30 ml ligte botter
'n driekwart koppie sout uie
10 ml cajun speserye
'n kwart koppie water
Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie. Terwyl die pasta kook, smelt die botter in 'n pan en braai die ui vir 3 minute lank, roer aanhoudend. Voeg die garnale en cajun by en kook dit vir 'n verdere 3 minute, roer aanhoudend. Skep die pasta uit en plaas die garnale bo-op. Voeg die water by die pansappe en kook dit op hoog vir 30 sekondes. Giet dit oor die pasta en bedien dit dadelik.
"weight watchers"

Verwante Artikels