Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:14 NM CST

Broccolie Kasserol

450 g gevriesde broccolie
2 eiers
1 koppie cheddar kaas
115 g roomkaas
1 medium ui, fyn gekap
peper na smaak
1 blikkie room sampioene sop

Bolaag

'n halwe pakkie stuffing
125 ml botter



Meng al die bestanddele saam en bak die gereg vir 20 minute in 'n voorverhitte oond van 180 grade. Meng die bestanddele vir die bolaag saam. Smeer dit bo-oor die gereg en bak dit 'n verdere 10 minute lank.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie