Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:19 NM CST

Boontjie en mielie slaai

2 x 250 ml mielie pitte
250 ml swart boontjies, afgespoel
2 Jalapeno rissies, fyn gesny
n halwe avocado, in blokkies gesny
n halwe groen soetrissie, fyn gekap
n halwe rooi soetrissie, fyn gekap
30 ml rooi uie, fyn gekap
1 knoffelhuisie, fyn gekap
45 ml wit asyn
75 ml vars cilantro, gekap
15 ml vars lemmetjie sap
30 ml olyf olie
sout en peper na smaak
1 ml komyn
Meng al die bestanddele goed saam en plaas dit in die yskas vir 1 uur.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie