Bloukaas en Peer slaai
2 groot pere
30 ml witwyn asyn
15 ml olie
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
1 ml sout
slaaiblare
125 ml gekrummelde bloukaas
Skil 1 peer, verwyder stronk en sny in blokkies. Plaas die peer en die volgende 4 bestanddele in n voedsel verwerker en meng dit tot glad. Onthou om die kante skoon te maak. Sny die oorblywende peer in dun skywe. Plaas die slaaiblare op 4 borde, rangskik die gesnyde peer op die blare. Gooi die bloukaas oor die peer. Gooi die slaaisous oor die slaai.
"weight watchers"

Verwante Artikels