Bessie en Perske nagereg
1 koppie bessies
1 koppie perskes, gesny in skywe
20 ml lemoensap
2,5 ml vanielje
45 ml volkoring meel
45 ml gerolde oats
30 ml bruin suiker
60 ml olie
10 ml heuning
5 ml kaneel
n agste teelepel neutmuskaat
Verhit die oond tot 190 C of 375 F. Bespuit 4 "ramekins" met cooking spray. Meng die bessies, perskes, sap en vanielje in 'n bak en sit dit eenkant. Meng die oorblywende bestanddele tot n krummelmengsel gevorm is. Skep die vrugte in die "ramekins" en strooi die krummel mengsel oor die vrugte. Bak dit tot die vrugte begin kook en dit lekker bruin is, vir ongeveer 15 tot 20 minute.

Verwante Artikels